Lamprotornis nitens  Cape Starling  Kleinglansspreeu
Cape Starling
Modimolle, Aug 2017

Somerbroeiende standvoël. Algemeen en wydverspreid, regoor die Waterberge sowel as omliggende doring-grasveld (50% binne, 50% buite, waargeneem in 97% van die pentads); die volopste spreeu in die Waterberge en kom voor in oop vlaktes sowel as in beboste gebiede; in pare tydens broeiseisoen maar gedurende die winter gereeld in groepe of selfs swerms.
Cape Glossy Starling Waterberg distribution
Cape Glossy Starling
Modimolle, Aug 2017

tuis       home      voëllys      next