Lamprotornis chalybaeus   Greater Blue-eared Starling  Groot-blouoorglansspreeu

 

Swerwer. Tropiese spesie wat warm dele verkies; baie ongereeld aan die soomgebiede van die Waterberge, met enkele waarnemings nou-en-dan in die Waterberge (waargeneem in 4% van die pentads); verkies beboste gebiede.
Greater Blue-eared Starling Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next