Hippolais icterina   Icterine Warbler  Spotsanger

Spotsanger
Lephalale, Mar 2016

Nie-broeiende somerbesoeker vanaf die Palearktiese gebiede, hier teenwoordig tussen Nov en Mrt. Yl waarnemings regoor die Waterberge en in die omliggende doring-grasveld (waargeneem in 10% van die pentads); skugter spesie, kom alleen voor in digbeblaarde bome en verkies ook die kruine van boskasies; sy teenwoordigheid word verraai deur sy borrelende sang; word waarskynlik baie misgekyk.
Icterine Warbler Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next