Sylvia borin   Garden Warbler  Tuinsanger

 

Nie-broeiende somerbesoeker vanaf die Palearktiese gebiede, hier teenwoordig tussen Nov en Mrt. Yl waarnemings regoor die Waterberge en in die omliggende doring-grasveld (waargeneem in 5% van die pentads); skugter spesie, kom alleen voor in beboste gebiede; sy teenwoordigheid word verraai deur sy borrelende sang; word waarskynlik baie misgekyk.
Garden Warbler Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next