Apaloderma narina Narina Trogon Bosloerie
Lindani, May 2018
Waarskynlike standvoël, aangesien dit in die somer (Okt-Nov) sowel as die winter (Mei, Jun, Aug) aangeteken is. Skaars, slegs 12 keer waargeneem, meestal in die sentrale opvanggebied van die Palalarivier (1% van die pentads); verkies digbeboste oewergebiede. Die mannetjies roep in Nov en dit dui op broei-aktiwiteite maar niks is nog waargeneem nie.
De Draai, Okt 2016