Ceryle rudis   Pied Kingfisher  Bontvisvanger
Bontvisvanger
Hanover, Sep 2020

Standvoël. Redelik algemeen by al die groter damme en langs groot riviere; minder algemeen in die omliggende doring-grasveld (69% in die Waterberge en 31% in die doring-grasveld; waargeneem in 60% van die pentads); enkel, in pare of groepe. Broei vroegsomer.
Pied Kingfisher Waterberg distribution
Pied Kingfisher
Poer-se-Loop, Jun 2018
Pied Kingfisher
Poer-se-Loop, Jun 2018

tuis       home      voëllys      next