Urocolius indicus Red-faced Mousebird Rooiwangmuisvoël
Modimolle, Aug 2020
Standvoël. Algemeen en wydverspreid regoor die Waterberge sowel as in die omliggende doring-grasveld (48% in die Waterberge en 52% in die doring-grasveld; waargeneem in 84% van die pentads); word die meeste waargeneem van die muisvoëls, kom in groepe voor, gewoonlik in swerms van 4-8 voëls, in broeityd paar hulle af; oral in boomveld te vind. Broei in somer.
Modimolle, Sep 2017