Caprimulgus europaeus European Nightjar Europese Naguiltjie
Nyathi Wildlife Estate, Mar 2021
Nie-broeiende somer besoeker tussen November en Maart. Hou van beboste gebiede. Skaars, maar omdat hulle stil is gedurende hulle verblyf hier is die beskikbare rekords waarskynlik nie getrou nie. Word gewoonlik snags waargeneem wanneer hulle op paaie sit.
SwebeSwebe, Jan 2014