Caprimulgus pectoralis Fiery-necked Nightjar Afrikaanse Naguil
Modimolle, Nov 2025
Standvoël. Die algemeenste naguil in die Waterberge wat in alle tipes beboste gebiede voorkom, veral waar 'n dik blaremat is. Dwarsdeur die jaar is sy roep “jaag-weg-die-wewenaar” snags hoorbaar, maar in toenemender mate vanaf Maart tot Mei.
Klein Elandsfontein, Nov 2020
Standvoël. Die algemeenste naguil in die Waterberge wat in alle tipes beboste gebiede voorkom, veral waar 'n dik blaremat is. Dwarsdeur die jaar is sy roep “jaag-weg-die-wewenaar” snags hoorbaar, maar in toenemender mate vanaf Maart tot Mei.
Leeupoort, Sep 2008