Accipiter tachiro African Goshawk Afrikaanse Sperwer
Modimolle, Jul 2023
Standvoël. Skaars. Wydverspreid in woudgebiede maar is yl gesaai oor die Waterberge (waargeneem in 10% van die pentads); verkies digbeboste rivieroewers en klowe maar jag in enige beboste gebied; skugter maar vroegsomer word sy teenwoordigheid meestal verraai deur die mannetjies wat hoog bo hul gebiede sirkel en hul tipiese “kwiek”-roep laat hoor; in Modimolle se dorpsgebied is daar 'n paar wat heeltemal ongesiens sou bly as dit nie vir hierdie gedrag was nie. Broei vroegsomer.
Modimolle
Kamonande, Mar 2021
Die Oog, Des 2022
jong voël
Modimolle, Mei 2022
jong voël
Modimolle, Apr 2022
Modimolle, Feb 2021
Modimolle, Des 2019
paar, mannetjie links, groter wyfie regs
Lephalale, Aug 2017
nestlings
Lephalale, Aug 2017
Modimolle, Mei 2019
De Draai, Des 2018
Modimolle, Okt 2018
mannnetjie met Swartkopwielewal
Modimolle, Aug 2014
Spoggerige mannetjie
Sterkrivier, Sep 2017
female