Micronisus gabar Gabar Goshawk Witkruissperwer (Kleinsingvalk)
Dinaka, Nov 2020
Standvoël. Skaars binne die grense van die Waterberge; meer algemeen in die omliggende doring-grasveld, (43% in die Waterberge en 57% in die omliggende doring-grasveld; waargeneem in 31% van die pentads); enige boomryke gebiede maar verkies doringveld; alleenloper voëls is tipies maar bly in pare wanneer hulle broei; daar is geen bewyse dat hulle in die Waterberge broei nie maar dis moontlik.
Alma, Jul 2020
Modimolle, Apr 2020
Modimolle, Apr 2020
Melanistiese vorm
Modimolle, Apr 2020
Lephalale, Mei 2019
Onvolwasse
Lephalale, Mei 2019
Onvolwasse
Modimolle, Aug 2014
Onvolwasse
Witkop, Jul 2018
Melanistiese vorm