Lophaetus occipitalis Long-crested Eagle Langkuifarend
Sand Rivier, Jul 2020
Ongereëlde besoeker wat soms hier broei. Skaars en beperk (waargeneem in slegs 3% van die pentads). Alleenlopers of pare bly vir weke of selfs maande in dieselfde gebied en verdwyn dan. Een paar het in die 1980’s in 'n bloekomboom naby Loubad nesgemaak.
Welgevonden Game Reserve, Dec 2016