Polemaetus bellicosus    Martial Eagle  Breëkoparend
Breëkoparend jong voël
Melkrivierpad, Okt 2024

Standvoël. Seldsaam. Kom voor oor wye gebied maar yl verspreid oor die Waterberge (waargeneem in 12% van die pentads); gewoonlik alleenlopend. Verkies beide beboste en oop gebiede. As gevolg van die getalle wat dwarsoor die kontinent aan die afneem is, is hulle op die Rooi-datalys gelys as “kwesbaar”. Eweneens neem die getalle in die Waterberge ook af: in 1980 was minstens vyf neste bekend in hierdie area (sien foto hieronder) en vandag is daar geen aktiewe neste nie. Hulle broei in die winter.
Breëkoparend
Sandrivierspoort, Sep 2020
jongeling besig om Boomeekhoring te verorber
Breëkoparend
Lephalale, Mar 2017
onvolwasse

Martial Eagle
Sandrivierspoort, Jun 2018
Martial Eagle
Dronkfontein, May 2018
onvolwasse

Martial Eagle on nest
Baviaansberg, Sep 1978

tuis       home      voëllys      next