Butorides striata    Green-backed Heron  Groenrugreier
Groenrugreier
Dinaka, Jan 2019

Standvoël. Redelik algemeen langs boom-omsoomde riviere en damme, gewoonlik alleen of in pare. Word maklik misgekyk tensy hy opvlieg met sy diagnostiese skerp 'kaia' blafgeluid. Broei slegs in somer op ’n platformnes in bome oorhangend oor water.
Groenrugreier
Wydehoek, Jul 2018
Green-backed Heron
Modimolle, Jan 2014

tuis       home      voëllys      next