Nycticorax nycticorax   Black-crowned Night Heron  Gewone Nagreier
Gewone Nagreier
Modimolle, Feb 2016

Ongereelde besoeker maar is dalk weens sy nagtelike gewoontes minder waargeneem. Enkele voëls en kleiner groepe kom skaars maar wydverspreid voor, veral in tydelik oorstroomde vleilande naby riviere. Broei nie in die Waterberge nie maar in goeie reëntye broei hulle in groot getalle in die nabygeleë vloedvlakte van die Nylrivier en dit is waarskynlik die oorsprong van hierdie area se besoekers.

tuis       home      voëllys      next