Ardea goliath  Goliath Heron  Reusereier
Reusereier
Platbosdam, Sep 2020

Ongereelde besoeker. Enkel voëls kom sporadies voor by die groter damme. Daar is geen bewys dat hulle al hier gebroei het of dat hulle standvoëls in die Waterberge is nie.
Goliath Heron Waterberg distribution
Reusereier
Mabilingwe, Aug 2016


tuis       home      voëllys      next