Microcarbo africanus  Reed Cormorant  Rietduiker
Rietduiker
Modimolle, Des 2019

Standvoël. Kom wyd verspreid voor in klein groepies of enkel in damme en opgedamde dele van groter riviere. Broei ongereeld in klein kolonies gewoonlik saam met Veereiers en ander voëls wat in groepe broei. Hulle gebruik bome wat in water staan, meestal ten tyde van hoë reënval.
Rietduiker
Alma, Jan 2019

Rietduiker
Bateleur Nature Reserve, Okt 2017

tuis       home      voëllys      next