Anhinga rufa African Darter Slanghalsvoël
Modimolle, Jul 2018
Standvoël. Skaars en beperk tot groter damme en opgedamde dele van groter riviere. Gewoonlik enkellopend. Hul verskyning en verdwyning by sulke areas, suggereer heelwat plaaslike beweging. Broei ongereeld in klein kolonies in bome wat in groot damme staan.
Modimolle, Mar 2016
Goedehoop Dam, Jul 2019