Phalacrocorax carbo Great (was White-breasted) Cormorant Witborsduiker
Mokolo Dam, Sep 2020
volwasse, links; jong voël, regs
Standvoël. Skaars, beperk tot groter damme en opgedamde dele van groter riviere. Gewoonlik enkellopend, behalwe in broeityd. Broeityd vind plaas gedurende die winter en hulle gebruik bome wat in groot damme staan.
Wydehoek, Jul 2018