Emberiza impetuani   Lark-like Bunting  Vaalstreepkoppie

 

Swerwer. 'n Spesie van die droë gebiede wat periodiek hul verskyning vanuit die weste na die ooste maak; sodoende is daar vier redelik onlangse waarnemings in die Waterberge aangeteken: Mrt 2013, Nov 2015, Jun 2019 en Nov 2019.
Lark-like Bunting Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next