Lagonosticta rubricata   African Firefinch  Kaapse Vuurvinkie

 

Waarskynlike standvoël wat hier broei. Skaars, wyd- maar ylverspreid oor die Waterberge, en selfs skaarser in die omliggende doring-grasveld (waargeneem in 22% van die pentads); verkies digte oewerboskasies; in pare of klein familiegroepe. Moeilik te onderskei van Jamesonvuurvinkie.
African Firefinch Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next