Bokpoort, Nov 2017 Hierdie is die tipiese ras in die Waterberge, Ploceus cucullatus spilonotus
Modimolle, Sep 2017
Hierdie is die tropiese ras van hierdie spesie, Ploceus cucullatus nigriceps en klein getalle van hierdie donkerkop voëls kom voor in die Waterberge saam met die tipiese ras.
Snyspruit, Nov 2017
Oproerig omdat 'n luislang, regs onder, neste plunder.