Passer domesticus   House Sparrow  Huismossie

Modimolle, Apr 2022

Somerbroeiende standvoël. Agv hulle verbondenheid met mense is hulle teenwoordigheid regoor die Waterberge kol-kol, hulle is algemeen in dorpe en in groot boerdery-gebiede maar andersins grootliks afwesig (44% binne, 56% buite, waargeneem in 39% van die pentads); enkel, in pare of klein groepies.
House Sparrow Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next