Platysteira peltata   Black-throated Wattle-eye  Beloogbosbontrokkie

 

Swerwer. Slegs twee ongedateerde waarnemings, pre 1995, heeltemal buite sy normale verspreidingsgebied en wel langs die Tambotierivier in die D’Nyala Natuurreservaat. Hierdie spesie verkies laagliggende woudgebiede.
Black-throated Wattle-eye Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next