Cisticola rufilatus   Tinkling Cisticola  Rooitinktinkie

 

Somerbroeiende standvoël. Kom voor in droë grasveldgebiede, skaars en gelokaliseerd in die Waterberge en waarskynlik skaarser as in die 1980’s (waargeneem in 2% van die pentads); verkies bosserige breëblaar grasveld, alleen of in pare. Teenwoordigheid gedurende die somer verraai deur die hoë rinkelende sang van die mannetjie.
Tinkling Cisticola Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next