Turdoides jardineii Arrow-marked Babbler Pylvlekkatlagter
Modimolle, Jun 2018
Modimolle, Aug 2017
Modimolle, Aug 2017
jong voël
Modimolle, Sep 2012
Modimolle, Aug 2018
Modimolle, Mar 2015
Besig om 'n jong Gestreepte Nuwejaarsvoël te voer, 'n spesie wat gereeld die Katlagters parasiteer. Die effekleur blou eier stem baie ooreen met dié van die Katlagter.