Petrochelidon spilodera   South African Cliff Swallow  Familieswael

 

Swerwer. Twee waarnemings van Apr 2010 en Apr 2012, dui daarop dat hulle noordwaarts oppad is vanaf hul hoëveld/karoo broeikolonies na hul ekwatoriale Afrika oorwintergebiede. 'n Derde waarneming in Nov 2014 is onverklaarbaar.
South African Cliff Swallow Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next