Hirundo smithii   Wire-tailed Swallow  Draadstertswael

Draadstertswael
Kaingo Private Game Reserve, Mrt 2023

Waarskynlike standvoël in die verre noorde van die Waterberge langs die Palala- en Mogolriviere. Die enkele waarnemings dui eger daarop dat hulle skaars en beperk tot daardie gebied is (waargeneem in 2% van die pentads). Gewoonlik in pare.
Wire-tailed Swallow Waterberg distribution
Draadstertswael
Mokolo Dam, Sep 2020


tuis       home      voëllys      next