Campethera bennettii Bennett's Woodpecker Bennettspeg
Rooiberg, Nov 2020
Standvoël. Die skaarsste houtkapper in die Waterberge. Verkies gevestigde boswêreld, pare bly saam en na broeityd in klein familiegroepe. Spesialis miervreter en word, anders as ander spegte, dikwels op die grond gesien besig om kos te soek. Broeityd midsomer.
Zebula, Mar 2019
wyfie

Moletadikgwa Wildlife Sanctuary, Jul 2018
mannetjie
Lindani, Jun 2018
Links: wyfiie; Regs: mannetjie