Caprimulgus tristigma Freckled Nightjar Donkernaguil
Kaingo Private Game Reserve, Sep 2021
Standvoël. Baie algemeen en verkies veral rotsagtige gebiede. Meestal snags waargeneem vanweë sy hondagtige wouw-wouw-roep. Roep dwarsdeur die jaar maar meer in die vroegsomer. Die hoogste voorkoms van hierdie spesie is in die Waterberge.
SwebeSwebe Private NR, Sep 2020
Welgevonden, Jun 2011
Kgokong Hills, Jul 2018
NegeSter, Okt 2018