Bubo africanus   Spotted Eagle-Owl  Gevlekte Ooruil
Gevlekte Ooruil
Hartebeestpoort, Vaalwater, Okt 2018

Standvoël. Skaars tot redelik algemeen, wydverspreid regoor die Waterberge (waargeneem in 29% van die pentads) en verkies feitlik enige habitat van stedelik tot boomvelde en landbougebiede, gewoonlik enkel of in pare; teenwoordigheid word snags verraai deur die getemperde hoe-hoe geroep; word meer gereeld as ander uile doodgery. Broei vroegsomer.
Spotted Eagle-Owl Waterberg distribution
Spotted Eagle-Owl
Kaingo Private Game Reserve, May 2024
Gevlekte Ooruil nes
Waterberg Farmstay, Okt 2022

Gevlekte Ooruil
Moletadikgwa Wildlife Sanctuary, Jan 2005

kuiken op die nes
Spotted Eagle-Owl
Kgokong Hills, Jul 2018
Spotted Eagle-Owl
Modimolle, Nov 2017
Spotted Eagle-Owl
Modimolle, Sep 2012

tuis       home      voëllys      next