Clamator levaillantii Levaillant's Cuckoo Gestreepte Nuwejaarsvoël
Donkerpoort Dam, Nov 2020
Somerbesoeker, tussen Okt en Mei. Redelik algemeen regoor die Waterberge, maar minder in die omliggende doring-grasveld (61% in die Waterberge en 39% in die doring-grasveld; waargeneem in 37% van die pentads); beboste gebiede sowel as oop areas; in pare, hul teenwoordigheid word dikwels verraai deur hul harde roep. Broei in die somer; parasiteer by voorkeur die Pylvlekkatlagter.
Modimolle, Jan 2021
jong voël
Doornfontein, Nov 2020
Dinaka, Jan 2019
Modimolle, Dec 2014