Cuculus gularis African Cuckoo Afrikaanse Koekoek
Kaingo Private Game Reserve, Des 2022
Somerbesoeker tussen Okt en Mrt. Minder algemeen, maar wydverspreid (waargeneem in 15% van die pentads); enige beboste gebiede; teenwoordigheid word verraai deur welluidende “koeep-koeep” roep; nie meer hoorbaar na Des nie en word dan nie meer maklik gesien nie. Broei in somer en parasiteer die Mikstertbyvanger.
Modimolle, Jan 2021
Immature bird being fed by Fork-tailed Drongos
Modimolle, Okt 2019
Modimolle, Jan 2019
Dinaka, Feb 2018