Turaco porphyreolopha  Purple-crested Turaco  Bloukuifloerie
Purple-crested Turaco
Welgevonden, Jan 2025

'n Derde waarneming van hierdie spesie in die Waterberge, gelukkig was die fotograaf byderhand. SABAP2 het slegs twee rekords van hierdie spesie en wel net oos van Mokopane en hierdie, sowel as die laaste rekord is waarskynlik swerwers vanaf die Laeveld.
Purple-crested Turaco Waterberg distribution
Purple-crested Turaco
Doorndraai Dam NR, Des 2023

Purple-crested Turaco
Welgevonden, 19 Mar 2018

'n Eerste waarneming van hierdie spesie in die Waterberge, gelukkig was die fotograaf byderhand. SABAP2 het slegs twee rekords van hierdie spesie en wel net oos van Mokopane en hierdie, sowel as die laaste rekord is waarskynlik swerwers vanaf die Laeveld.

tuis       home      voëllys      next