Columba livia   Rock Dove  Tuinduif

 

Ingevoerde standvoël. Wyd waargeneem maar ylgesaai beide in die Waterberge en omliggende doringgrasveld (net in 15% van die pentads aangeteken). Rekords tref nie onderskeid tussen wilde en makgemaakte voëls nie. Tot op hede is daar geen rekord dat hulle hier broei nie.
Rock Dove Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next