Cursorius temminckii  Temminck's Courser  Trekdrawwertjie
Trekdrawwertjie
Alma, Jul 2020

Standvoël. Kom voor oor 'n wye gebied maar ylverspreid regoor die Waterberge, tipies in oop areas met kort gras as gevolg van onlangse brande of oorbeweiding (waargeneem in 15% van die pentads); enkel, in pare of klein familieswerms; beweeg baie rond in hul gebied, soms daag hulle op binne enkele ure na 'n veldbrand. Broei vroegsomer.
Temminck's Courser Waterberg distribution
Trekdrawwertjie
Tweefontein, Aug 2020

Left: nest site  Right: close-up of eggs
Trekdrawwertjie
Jembisa, Des 2018
Temminck's Courser
Lephalale, Okt 2015
Temminck's Courser
Doornspruit, Jan 2018

tuis       home      voëllys      next