Gallinago nigripennis  African Snipe  Afrikaanse Snip
Afrikaanse Snip
Goedehoop, Jan 2020

Hier word die tipiese trommelvertoning van hierdie spesie gelewer. Die “trommel” is 'n meganiese klank wat deur die vibrasie van die buitenste stertvere gemaak word. Soos op die foto gesien word is die stertvere sywaarts uitgesprei. Terloops, die Engelse woord “sniper” het sy oorsprong in die tyd toe dit baie populêr was om Snippe te jag, 'n sportsoort wat aansienlike vernuf vereis het.
African Snipe Waterberg distribution
African Snipe
Modimolle, Jul 2016
African Snipe in flight
Alma, Jul 2018

Besig met die tipiese getrommel in vlug. Die getrommel is 'n meganiese klank veroorsaak deur die vibrasie van die buitenste stertvere. Soos op die foto gesien word is die stertvere sywaarts uitgesprei.


tuis       home      voëllys      next