Ardeotis kori Kori Bustard Gompou
Kaingo Private Game Reserve, Jul 2025
Moontlik 'n verdwaalde. Kom yl versprei voor in die doringgrasveld na die weste en noordweste.
Trichardt's Pas, Nov 2024
Moontlik 'n verdwaalde. Kom yl versprei voor in die doringgrasveld na die weste en noordweste.
Hanover, Sep 2020
Moontlik 'n verdwaalde. Nog nie vantevore in die Waterberge opgemerk nie, maar kom yl versprei voor in die doringgrasveld na die weste en noordweste.