Sarothrura elegans   Buff-spotted Flufftail  Gevlekte Vleikuiken

 

Swerwer. Een rekord aangeteken van 'n roep in 'n beboste kloof op die Dinaka Wildreservaat (Nov 2019). Daar was nog 'n voël vir 'n paar maande in 'n tuin in Modimolle, pre-2000.
Buff-spotted Flufftail Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next