Bugeranus carunculatus  Wattled Crane  Lelkraanvoël
Lelkraanvoël
Alma, Okt 2019

Hierdie voël is in Oktober 2019 saam met 'n swerm Bloukraanvoëls naby Alma gesien en dis die eerste keer wat hierdie spesie in Limpopo gesien is. Die naaste bevolking is rondom Dullstroom, 240 km hiervandaan.
.
Lelkraanvoël Waterberg verspreiding
Lelkraanvoël
Alma, Okt 2019

tuis       home      voëllys      next