Sagittarius serpentarius Secretarybird Sekretarisvoël
Dinaka Game Reserve, Apr 2025
Standvoël. Kom wydverspreid maar skaars voor (in 15% van die pentads) meestal in die suidelike helfte van die Waterberge; veral in areas waar vorige of huidige landelike ontwikkeling die boslandskap met grasvlakte vervang het.
Grootfontein, Nov 2018
Welgevonden Game Reserve, Nov 2010
Modimolle
Hierdie voëls bou nes en broei in die toppe van platkroonbome, in hierdie geval ’n Haak-en-steek, Vachellia tortilis.
Loubad, Aug 2009
Dorset, Jun 2018
Hierdie nes is op die kruin van 'n Naboom, Euphorbia ingens.