Nettapus auritus African Pygmy Goose Dwerggans
De Draai, Aug 2024
Standvoël. Seldsaam en gelokaliseerd, beperk tot groter dammer oorgroei met Nymphaea-lelies. Pare of klein groepies kom gereeld voor op damme in die boonste opvanggebied van die Palalarivier, maar gereelde beweging van voëls kom voor tussen streke.
De Draai, Mar 2019
De Draai, Apr 2020
De Draai, Mar 2019
De Draai, Mar 2019
Goergap Dam, Nov 2017