Dendrocygna viduata   White-faced Whistling Duck  Nonnetjie-eend
Nonnetjie-eende
Kaingo Private Game Reserve, Jul 2023

Algemene standvoël, in 44% van die pentads waargeneem. Wydverspreid op plaasdamme. Gelokaliseerd in die noorde, maar wydverspreid oor die suidooste waarskynlik as gevolg van die hoër reënval in daardie gebiede. ’n Gesellige spesie, altyd in groepe en soms in swerms van meer as honderd voëls. Broei in die somer.
Nonnetjie-eend
Vaalwater, Mar 2021
Nonnetjie-eend
Vaalwater, Jul 2019

Nonnetjie-eend
Modimolle, Jan 2018
White-faced Whistling Duck flock in flight
Alma, Aug 2008
White-faced Whistling Duck
Modimolle, Aug 2016

tuis       home      voëllys      next