Phoenicopterus roseus   Greater Flamingo  Grootflamink

Grootflamink
Doorndraaidam, Mar 2023

Swerwer. Twee voëls is by Doorndraaidam opgemerk, pre-1995 en nege volwasses by dieselfde dam in Maart 2023.
Greater Flamingo Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next