Threskiornis aethiopicus African Sacred Ibis Skoorsteenveër
Modimolle, Jun 2018
Sporadiese besoeker wat meestal in landbou-areas gesien word, hoofsaaklik in die suid-ooste waar die jaarlikse reënval >600 mm is. In 12% van die pentads waargeneem). Gewoonlik enkel of in klein groepe en kom meestal by water voor. Broei baie wisselvallig maar soms in groot getalle by die nabygeleë Nylvloedvlakte.
Vaalwater, Aug 2018