Leptoptilos crumenifer   Marabou Stork  Maraboe
Maraboe
Bokpoort, Aug 2018

Swerwer. Enkele voëls of swerms kom verspreid maar skaars voor (slegs in 5% van die pentads), gewoonlik by plaasdamme. ’n Swerm van ongeveer 63 voëls by ’n voerplek naby Bokpoort gesien (Augustus 2018).
Marabou Stork Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next