Ciconia abdimii   Abdim's Stork  Kleinswartooievaar
Kleinswartooievaar
Waltkon Feedlot, Jan 2022

Nie-broeiende besoeker vanuit noord-Afrika (Kameroen tot Ethiopië), tans hoofsaaklik tussen November en Maart. Skaars – party jare hier en ander jare afwesig en hulle is nog net in ongeveer 10% van die pentads waargeneem. Klein tot groot swerms kom hoofsaaklik in landbou-areas voor.
Kleinswartooievaar
Modimolle, Jan 2018

Abdims Stork
Bokpoort, Nov 2017
Abdims Storks in flight
Modimolle, Nov 2017

tuis       home      voëllys      next