Ixobrychus sturmii Dwarf Bittern Dwergrietreier
Diepdrif, Apr 2022
Somerbesoeker tussen Desember en April. Ongewoon aangesien die Waterberge nie voorsiening maak vir sy voorkeur habitat nie – hy verkies nat grasvlaktes met bome wat in vlak water staan. Skugter spesie en verkies halfdonker areas en word daarom nie baie opgemerk nie. Broei nie in die Waterberge nie maar in goeie reëntye broei hulle in die vloedvlakte van die Nylrivier.
SwebeSwebe, Jan 2018