Egretta garzetta  Little Egret  Kleinwitreier
Kleinwitreier
Modimolle, Jan 2018

Standvoël (of ongereelde besoeker?). Enkele voëls kom wydverspreid maar skaars voor by damme en hulle kom meer algemeen en wydverspreid voor as die Grootwitreier. Dit is nie bekend dat hulle in die Waterberge broei nie, maar in goeie reënseisoene broei hulle in die vloedvlakte van die Nylrivier en dit is waarskynlik die oorsprong van hierdie area se besoekers.
Kleinwitreier
Modimolle, Jan 2018

tuis       home      voëllys      next