Trochocercus cyanomelas   Blue-mantled Crested Flycatcher  Bloukuifvlieëvanger

 

Swerwer. Slegs een ongedateerde waarneming, pre 1995, in 'n beboste kloof naby Hanglip in die Entabeni Natuurreservaat. Hierdie spesie verkiesimmergroen woudgebiede.

tuis       home      voëllys      next